Entries for the ‘Zef Musiek’ Category

Will Mono & Jan Jonkies – Seks vir plesier

Awe julle lekker fokken zef zef zef fokkers, hierdie is een vir julle elektro koppe. Will Mono en Jan Jonkies vertel skiem ons moet fokken meer ons sexual express. So waarvoor wag jy gaan fokken naai die eerste ding wat jy sien.

Die Antwoord se latest tune – Jou ma se poes in ‘n fishpaste jar

Hiers vir julle Die Antwoord se latest tjoon “Jou ma se poes in ‘n fishpaste jar” Fokken ZEF ZEF ZEF Download hom hier

Jack Parow – Cooler as ekke lyrics

Awe checkit hier is vir julle Jack Parow se Cooler as ekke lyrics. Queue die video en gooi ‘n rap van jou eie saam. Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette. Jy dink [...]

Die Antwoord ZEF Side

Terwyl ons besig is met al die Zef musiek hiers nog ‘n video met Die Fokken Antwoord. Die Antwoord word geinterview in hulle eie hood en Ninja gooi ‘n kak gevaarlik rap terwyl Yolandi haar hare rond swaai en Ninja sy piel rondswaai.

Die Antwoord – Enter The Ninja (Official)

Awe checkit, hiers vir julle Die Antwoord se hit song “Enter The Ninja” se official music video. Geen fokken fake kak die nie, hys real believe it. Fokken zef ek se. Gaan check bitjie Die Antwoord se brand spanking new site uit, hys naai kwaai.

Fommie & Jaap – I’m vang a baber

Awe hier is nog ‘n gyl tune deur daar zef fokkers Fommie & Jaap, hy heet “I’m vang a baber”

Fommie & Jaap – Uber Zef Afrikaans band

Awe so checkit hierdie brasse het my mail gekap en wil hulle poes Zef musiek met julle deel. Die band is Fommie & Jaap en hulle het sopas hulle EP record met 3 tunes op. Hulle beskryf hulle lirieke as “Poes Gyl”. Hier is “Pappa vir Mamma”, dit is oor ‘n knaap wat verbaas is sy [...]

Die Heuwels Fantasties ft Jack Parow – Die Vraagstuk Video

So checkit Parow ruk dit uit die week met die vids, nou net vars release bring ons vir julle right hier op zef Die Vraagstuk musiek video.

Wat soek jy vir krismis?

Wat van paar pille vir kersfees?

Krismis tjoons vir die office

So checkit dis mos nou amper krismis en almal wil mos jolly wees, so hier is vir jou lekker tjoon wat jy op repeat kan sit in jou office. Dis nogals ewe midi file, so hyt daai lekker befokmaak effek. Kliek op die fuct gesuipte kersvader om die tjoon af te laai.

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::