Entries for the ‘Zef Musiek’ Category

Die Antwoord – Evil Boy [Video]

Awe checkit, fokken fresh. Die Antwoord se nuutste music video Evil Boy, fokken duidelik ek se.

Die Heuwels Fantasties – Doodgewone Aand (Bakgat 2)

[VIDEO] Die Heuwels Fantasties – Hyg Duiwel

Awe checkit hier die die Bellville boys Die Heuwels Fantasties se lates video Hyg Duiwel. Paar lekker tjerries in die moove ek se. Wat skiem julle?

Die NP Projek se websaait is live

Awe ma se kinners, checkit ons het mos noudidag julle getune vat Die NP Projek, daai ZEF fokkers vanaf die Kraaibak. Kykie gaan oog bitjie hulle nuwe website, hy lyk naai kwaai, terwyl julle daar is download sommer hulle song Kraaibak 911 for free ek se. AWE MY MA!

Die Antwoord – Mike Lipkin Remix

Ho$h my blare, check julle ken seker darm die bra Mike Lipkin, hys een mother fucking bekende motivational speaker wat jou try help poes ryk raak daar in die canadas, daar waar hulle maple blare rook en scheme dit maak hulle high. Die bradas daar van suxxxess af die UK het hierdie een aanmekaar gegooi.

NP Projek – Kraaibak 911

Chekit die blare daar vanaf die northerns ini Kaap het ‘n duidelike gedagte. NP Projek is hulle naam en julle het seker al paar van hulle songs gehoor, hier is Kraaibak 911 se promo video. Check NP Projek se vleisboek groep vir hele lys van jagse songs. Kief ek se!

Julius Malema sing Miley Cyrus – Corruption in the RSA

Iemand het vergeet om IDs te check

Of hierdie jong blare het poes goeie fake IDs of daar was fokol doorman.

Moenie kak soek met die ou blaar nie

Awe, checkit net JAB JAB en dis sail away motherfuckers…

Tribute to Jack Parow Witbank style

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::