Entries for the ‘Zef Mense’ Category

Die Zef Mobiel

Interview met die main man Jack Parow

Ys Slet

Die Axe Effek…

Ek dink die dom doos moet bitjie weer die riglyne gaan lees, want soos hy dit doen gaan hy notafok ‘n cherrie optel nie.

Rudolph the rednose boob

Sexy kostuum vir mamma om aan te trek vir kersdag.

Ou Kurie

Hierdie een ingestuur deur Marius

Mooby Face

Wys bitjie jou tiete

Onthou zefgatte, as jy ‘n chick is en het bitjie skewe neigings moet asb nie laat jou vriendinne hulle tette wys vir verbygangers nie. Dit kan dalk net jou aandag aftrek en jou agter in ‘n lorie laat opeindig.

Was jy al ooit so befok?

Dat jy ‘n donerse kaktus rond swaai? Volgende keer as jy in jou Cortina ry en iemand try kak soek langs die pad, fok die batern, ruk daar ‘n kaktus uit.

Eendjies Eendjies stap in ‘n ry…

Kyk soms weet ek nie wat de fok in party Suid Afrikaners se koppe aangaan nie, maar hulle kan partymaal darm stupid kak aanvang. Ek scheme dis wat ons dalk maar so ZEF maak soos wat ons is. Ek weet nie of ek hierdie zefgat moet jammer kry of vir hom moet lag nie, wat [...]

  • Die ZEF Wolk

  • Nuutste Kommintaar

  • Tjommas van ZEF

  • Waar ruk ons orals

      ZA TOP Sites
      I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com
      SA Topsites ::