Entries for the ‘Foken Nowhere’ Category
Trick or Treat?
So checkit dis een van die dae mos nou Haloween, die tyd van die jaar waar jy omgaan by huise en hoop ‘n kaalgat antie maak die deur oop en se vir jou trick or treat. Vermy net die een, tensy dit jou ‘n harde een gee.
Brakpan KY
Ons het woord gekry dat KY nie meer die lube van keuse is in brakpan nie, Q20 is nou die nuwe inding want dit hou die roes ook weg.
Peekaboo
Nuwe mombakkies vir porn stars Hierdie post bevat ‘n foto wat ‘n penis in het, click die link om dit te sien.
Gillette maak die idiale skeermes…vir jou eiers
Imagine net die pitch meeting vir die een: BRA: “Okay Mnr Gillete, so jy wil meer skeermesse verkoop? Laat ek jou bitjie vertel waar daar baie hare is: op eiers, nie die wat uit hoenders se holle uitkom nie, die wat aan ‘n man se liggaam sit. So hoekom koop mense nie meer van jou [...]
aKING – In this twilight video
So checkit vars vanuit die kieber ruimte, aKING se nuutste video “In this twilight”. Soos een van die fans se dis soos beef met hoendersous. Gaan check hom uit hier http://www.facebook.com/video/video.php?v=164522100091&ref=mf
Die 8 fases van dating
So jy scheme jy wil bitjie hierdie chick date wat jy smaak en dan dalk, dis nou ‘n groot dalk, met haar trou eendag. Dis n0u as sy jou nie te veel kak gee nie. Wel check eers hierdie uit voor jy daardie besluit neem.
Ja dit is so!
Ja dit is so, nog ‘n lekker page op die interwebz waar ons dit gaan mal ruk. Welkom by ZEF, ons is nie hier om te kompenteer met die likes van WatKykJy en Kommintaar nie, ons is hier om die ZEFGheit net verder te vat saam met die res. So checkit uit, ZEF van die [...]


