Awe checkit, julle het lank gewag vir die een en nou is hy hier. Jack Parow se 2de music video en glo een van die poes duurste music videos ooit gemaak in Suid Africa.

So wat scheme julle naaiers? Poes kwaai? Hosh JA!