Chekit die blare daar vanaf die northerns ini Kaap het ‘n duidelike gedagte. NP Projek is hulle naam en julle het seker al paar van hulle songs gehoor, hier is Kraaibak 911 se promo video.

Check NP Projek se vleisboek groep vir hele lys van jagse songs. Kief ek se!