Awe, Die Fokken Antwoord is poes groot tans op die interwebs.

Viral Video Charts, dis nou die fokkers wat ons tune wat klop kliphard soos tjerie se nipples wat opgewonde is op die intewebs, volgens hulle rank Die Antwoord se Zef Side video nommer 6 and Enter The Ninja 9de.

Poes duidelik vir Die Antwoord wat ZEF fresh hou!

http://viralvideochart.unrulymedia.com/