Moet nooit jou dop aleen los by ‘n bar nie
Feb.02, 2010 in
Zef Kiekies, Zef Mense
Het jy al jou dop by die bar aleen gelos om gou jou slang bitjie te gaan rond skud om net terug te kom en ‘n sluk van jou dop te vat wat dan eweskielik kak smaak. Wel hier is hoekom…




February 8th, 2010 at 15:45
ai ai ai
March 6th, 2010 at 19:43
HKM?????? is jy jags…….het j vi Jack Parrow gesien…
May 5th, 2010 at 15:55
lekker jy lyk lus
May 24th, 2010 at 20:56
Ek neem aan dis ‘n ekstra droe martini.