Jack Parow – Cooler as Ekke
Dec.04, 2009 in
Zef Videos
So checkit die main man Jack Parow het sopas sy nuwe music video release vir die song Cooler as Ekke. Geskiet onse Bellville by die Burgerfair nogal ewe. Lekker ZEF ek se.
So checkit die main man Jack Parow het sopas sy nuwe music video release vir die song Cooler as Ekke. Geskiet onse Bellville by die Burgerfair nogal ewe. Lekker ZEF ek se.
December 10th, 2009 at 11:27
Great song!!!
December 17th, 2009 at 17:34
dissi poef my bra. waar kan ek `n copy koop?
December 18th, 2009 at 11:59
Awe Christo check Parow se Facebook page uit vir details http://www.facebook.com/pages/Jack-Parow/64726534124?ref=ts