Nog ‘n paar lekker specials
So kykie, dit was net noudidag dat Makro paar heel lekker specials met hulle voggies gehad het. Goeie nuus is lyk my krismis kom nogals early want nie net nou is die voggies weer op special nie maar jy kan even ‘n R1miljoen shopping spree wen. Dink net hoe baie voggies kan ‘n man met al daai geld koop. So waarvoor wag julle gaan check die catalogue uit hier of click net die banner.



Leave a Reply