Nou kyk gewoonlik doen ek nie die nie, maar as daar goedkoop drank beskikbaar is dan moet ek dit met die res deel.

So check Makro het mos nou hulle birthday en het paar moerse specials aan die gang daar by hulle, veral op die voggies. Jy kan vir jou hele kus Castle koop vir belaglike prys van slegs R94.95 of ‘n botteltjie First Watch Whiskey as jy zef wil wees met bitjie meer klas vir slegs R52.95

Vir die wat nie drink nie jy kan even vir jou paar kamp stoele gaan koop wat jy voor jou caravan kan park.

Check Makro se specials uit hierso.

Makro's birthday sale. Click to view catalogue.