Imagine net die pitch meeting vir die een:

BRA: “Okay Mnr Gillete, so jy wil meer skeermesse verkoop? Laat ek jou bitjie vertel waar daar baie hare is: op eiers, nie die wat uit hoenders se holle uitkom nie, die wat aan ‘n man se liggaam sit. So hoekom koop mense nie meer van jou skeermesse om hulle balle te skeer nie? Want hulle is bang hulle sny hulle penis af. So al wat ons doen is ons wys net vir hulle hoe om dit te doen en dan sal hulle meer gerus voel.”

BAAS: “Fokof uit my kantoor uit”

BRA: “Ons kan vir hulle se jou voel gaan groter lyk.”

BAAS: “Sold”


EMBED-How To Shave Your Groin – Shaving Tips From Gillette – Watch more free videos

So kyk nou mooi na die video en veras jou dame vannaand deur die instruksies te volg, oja en jou voel gaan groter lyk.