Vanogend opad werktoe sien ek toe so uit die hoek van my oog blou flitse wat afgaan, eer scheme ek dis seker maar die traffic kamera wat weer oortyd werk maar toe ek eers by die hek uitry sien ek strale wat mal lyk, dis nou blits strale.

Kaapstad was vanogend getref deur donderweer soos ek lanklaas gesien het, dis complete soos wat mens altyd in die movies sien, die blou strale wat so helder en van bo tot op die grond is. Als darm nou verby.

Weerlig Kaapstad Thunder Cape Town

Foto van iemand wat een van die strale op kamera vasgevang het.