Volume Rockfest: 15 Mei
Awe checkit brasse, as julle die naweek van die 15de Mei 2009 in potch is, is dit ‘n moet dat julle die Volume Rockfest bywoon. Soos Annie Klopper van Litnet sĂȘ: “Volume Rock Fest is gebore uit ‘n liefde vir musiek. Meer spesifiek: Suid-Afrikaanse musiek. Dis egter ‘n snobiestiese liefde, want Volume raak nie hard vir backtracks en meisies in min klere en vals gilstemme nie. By Volume is daar net plek vir hard on rock & roll.”
Mets rockers soos Die Heuwels Fantasties, Jack Parow, Tidal Waves, Zinkplaat, Van Coke Kartel, New Holland, Pretty Blue Guns kan dinge net in een moerse rock en roll orgie ontaard. En wie weet dalk sien jy jouself in een of ander orgie later die aand ook.
Die shows vind plaas by Trimpark gronde, Potchefstroom; covercharge is 35 velle en die kak begin 17:00 klip hard raak.



Leave a Reply