Cape Town Sexpo

Ja dis weer daardie tyd van die jaar waar al julle kinky mense weer kan gaan kyk wat als nuut is in die slaapkamer afdeling.

Sexpo die wêreld se grootste gesondheids, seksualiteits en leefstyl expo is terug GROTER en SEXIER as tevore. Vir vier volle dae kan julle bitjie sexy shopping en vuurwarm vertonings gaan geniet. Met meet as 150 uitstallers is daar iets vir almal van sexy onderklere, slaapkamer speelgoed tot wynproe en vele meer.

Gaan ontmoet internationale sterre, kyk paar wit warm stage shows, leer om te paaldans, wen hope pryse en voeg bitjie spice by jou sekslewe. Voledige lys van wat als daar te doen is kan julle vind by http://www.sexpo.co.za/sexpo-show-highlights.htm

Die sexpo begin 14 Mei in Kaapstad se CTICC en is daar tot die 17de Mei, daarna beweeg dit na Johannesburg in Oktober en na Durban in Februarie 2010.

Sien julle daar.