Ja soos julle kan sien gaan hier ook maar fokol aan die afgelope ruk. En wie is te blame vir dit? Al die foken vakansie dae, ja gister was weer een as jy dit dalk gemis het. Oja en vrydag is dit weer sulke tyd, so byt maar net bitjie vas tot na al die hectic af dae verby is, gee jou lewer bitjie oefening en dan is ons weer terug in volle dreef teen volgende week.

Natuurlik sal ek so bitjie kak post gedurende die week, so check maar gereeld hier in.

Over and out, Bravo 9