FlufferSo ja terwyl ek so bitjie die interwebs gistrand ondersoek het kom ek toe op hierdie fototjie af. Op eerste oogslag het ek maar net gescheme ah well lyk soos iets wat aan ‘n porno titel behoort, maar toe vang iets my aandag, en nee dit was nie die cameltoe, kort broekies of lang bene nie. Dit was die woord op die een chick se hemp “Fluffer”.

Dit het my toe bitjie aan die wonder gekry, wat de hel is ‘n fluffer nou eintlik, eers gedog dit kan dalk spelfout wees en moes eerder Muffer gewees het maar toe na so bitjie ondersoek toe kry ek die antwoord.

In fact dit beteken nie iets nie, dis eintlik ‘n job. Ja ‘n job op ‘n porn set, of altans was. Die rede hoekom ek se was is oor ‘n Fluffer se werk is/was om die manlike porn sterk klip hard en stok styf te hou tussen scenes, maar deesdae is die persone nie meer nodig nie want scenes word sommer deesdae geskiet van slappe tot slappe. Jammerte want wie moet die arme fluffers nou hard hou.