Bitjie de moer in
So hoeveelkeer het jy nou al probeer om iets te kanseleer by jou selfoon provider net om paar dae later uit te vind dat dit nooit toe gekanseleer is nie? Wel hierdie dude het genoeg gehad en hulle mooi vertel.
Speel hom maar sag oor speakers of gebruik oorfone, baie swearing.



April 23rd, 2009 at 08:03
Klink my pappa het lanklaas n knippie gehaad
April 23rd, 2009 at 08:07
Janee, maar mamma lyk my luister darm vir pappa in die clip.
April 26th, 2009 at 23:02
Kyk as pappa oor die foon vloek dat mamma naderhand in trane is moet jy weet…..iemand is in die kak
December 21st, 2009 at 13:50
Ek ken die gevoel!!