Onthou om jou stem te plaas
So ja more is dit DDay, waar ons ons stem plaas vir die party wat ons dink ‘n verskil kan maak. So onthou om more te stem en stem tog asseblief vir die regte foken party. Ons afrikaaners is maar snaakse mense, jy kan 4 in een kamer sit en daar sal 10 partye uitkom vir wie hulle sal stem. So stem vir een party, al is dit nou DA *wink* *wink* *nudge* *nudge*




Leave a Reply