Gratis Advertering
Ja jyt reg gehoor, gratis soos in gratis bier. Ekt dinge so bitjie uitgecheck op die sait en gesien hier is so bitjie spasie vir ‘n advertensie of twee, to scheme ek aan die briljante idee.
Ek sal gratis advertensie spasie bied aand die persoon/company wat die zefste produk of dien lewer. So stuur gerus julle entries na info@zef.co.za en dan kan ons kyk hoe zef julle goed regtig daar buite is.



Leave a Reply