Hoe om te pis met ‘n fris Chris
Hierdie Zef materiaal is ingestuur deur Grappies van LagJouDoos
Elke oggend word ons jong manne mos wakker met ‘n enorme ereksie en pis wat daarmee gepaard gaan, en dis mos nou jys waar die kak die fan strike, of sal ons sĂȘ die pis die vloer tref.
Sommige van ons het al ons eie tegniek onwikkel om verby hierdie dilemma te kom, maar vir die wat nog sukkel hier is so paar wenke.
Die vlieende vaandel

Die sterk voorarm

Die Lunge

Die afwaartse hond

Die plank

Die meisie man

Die been teen die muur

Die superman
My persoonlike voorkeur is die Sterk voorarm en die Mesie man, werk goed vir my in die ogende afhangende van hoe babbelas ek is.



Leave a Reply