Meester Braaier
Fok jou en jou tuisgemaakte braai gereedskap, jy sal nooit so zef wees soos hierdie bra en sy braaikit nie.
So where do bad folks go when they braai? They come down to Bellville want daai naai kwaai.

Fok jou en jou tuisgemaakte braai gereedskap, jy sal nooit so zef wees soos hierdie bra en sy braaikit nie.
So where do bad folks go when they braai? They come down to Bellville want daai naai kwaai.

April 6th, 2009 at 08:45
Fokkit man, hoekom maak daai China nie net die stele korter nie?
En ek ken nou nie juis van Bellville en Goodwood nie, maar ek weet van Boksburg, Brakpan en Benoni. Is dit amper in dieselfde klas van Zef?
April 6th, 2009 at 08:48
Yes dit klap in dieselfde klas van zefgheit.
April 6th, 2009 at 08:54
Nee right, dan verstaan ek.
Maar fok hierdie ou, ek gaan net vanmiddag as ek by die huis kom my braaivurk se steel langer maak. Ek gaan in my eie yard staan en vleisbraai op die buurman se rooster, terwyl ek sy dogter uitcheck waar sy langs die swembad lĂȘ…