Daai tyd van die maand? Try hierdie
Kyk hier by zef moet ons darem so nou en dan bitjie af raak, so hier is een vir julle.
Wie ookal die mentruasie sieklus invent het, het nie regtig gedink nie. Vir ongeveer ‘n hele week elke maand is daar mans regoor die wereld wat nie laid raak nie as gevolg van “Sorry dis daardie tyd van die maand”. Soms is jy gelukking om chicks te vind wat jou sal brandmerk met rooi vlerkies, maar even hulle kort oortyging dat jy down is vir die gemors.
Kom ons wees nou eerlik, niemand is regtig down vir die gemors nie want dit sal jou net fokking disgusting maak. Maar ons sal natuurlik enige iets doen om ‘n vol sak bitjie te dreineer, al laat dit ons lyk soos ‘n Apache Warior in war paint.
Hier onder is ‘n paar frases wat dalk of dalk nie kan werk nie. Die frases met die hoogste pass rate bevat grootste deel van die grafiek.




Leave a Reply