Die tamatiesous prank
Vandag is nou April Fools, en ek raak sommer gatvol om daaraan te dink aan al die mense wat jou wil vertel jou veters is los, of jou zip is oop, of jy het ‘n vuilkol op jou broek. Moenie eers praat van al die saits op die interwebz wat jou try fool om een of ander kak storie te laat glo nie, dis mos fokol snaaks man. Julle moet maar self judge of hierdie een snaak is, ek persoonlik is fan van lekker kak aanjaag soos die. Teminste kan jy hierdie een uitprobeer op jou onstabiele ma of vrou by die huis.


Flash Video

Leave a Reply