Star Trek kom blouskerm toe
Vir al julle hardcore Star Trek junkies, julle kan binnekort dit nou geniet as julle gunsteling porno ook. Hustler tydskrif is vanplan om verby die “final frontier” the gaan deur Star Trek ‘n blou film te omskep.
Die film, staring Evan Stone and Tony DeSergio – dis seker nou groot name in die blou film indistrie met groot penise – as Captain Kirk en Mr. Spock onderskeidelik sal volgende maand begin geskiet word, ek seker dis nie al wat geskiet gaan word nie.
Dis ‘n nuwe benadering van Hustler om klasieke TV reekse te omskep in blou films.



April 1st, 2009 at 21:30
Kan ek asb ook `n examplaar kry.
April 6th, 2009 at 08:47
Whahaha, dit behoort moer snaaks te wees!! ROFL