Go, Kloon
It’s my birthday
I’m gon’ party cause it’s my birthday
I’m gon’ sip Rum cause it’s my birthday
And you know I don’t give a fuck
Cause it’s not your birthday!

Awe zeffers, dis alweer daai tyd van die jaar. Die dag wat jy nog ‘n kerfie op jou stok maak en more maar net weer aanfok met jou lewe met een helse babbelas. Vandag is ek ‘n volle 24, of nee wag ek was mooi herinner gister dat ek actualy 25 word, fok lyk my ekt erens ‘n jaar geskip of gehibernate lyk dit my.

Anyways kapit uit, drink daar dop op my as julle lus voel, dalk bottel as jy goed wil natmaak. Sal try om bitjie kak vandag te post, maar voel asof ek writers block het vandag so verskoon maar.

Keep the zefside up.