Die Fokken Antwoord.

Wie is hulle? Hulle is ‘n FRE$ FUTURISTIK RAP KREW FROM THE DARK DEPTHS OF AFRIKA.

DIE ANTWOORD gooi n lekker ZEF RAP RAVE JOL by die PURPLE TURTLE in Slaapstad on SATURDAY 11 APRIL van 9pm tot wanneer ookal. Dit gaan n fokken mal aand wees, kom skud jou hol saam met DJ ROZZANO X dropping some VET GANGSTER SHIT plus! DIE ANTWOORD live RAP-RAVE CONCERT plus! n P*es cool next level RAP-RAVE set by die WEDDING DJ’S!

Net R30 fokken by die deur!
Heavy dop spesils by die bar!
Pool tabels! Giftige cherries! Slot machines! Al daai kak!

Venue is op die conr Longstreet and Short market street!!!

Tjek julle daar!

Vir meer info besoek hulle Vleisboek blad