ZEF het nou sy eie chat room, ja ons kap dinge nou uit ek se jou. Julle sal sien daar is link boaan die blad wat heet Zef Chat wat julle sal toelaat of direk vanaf zef.co.za af te chat. As julle gesout is met IRC dan kan julle met julle irc clients aan za.atrum.org connect en channel #zef join.

So join bitjie die channel en kom praat lekker kak, wie wil jou werk as jy kan kak praat heel dag?