Hierdie is nou die einste kak wat my so laat terug verlang aan my koshuis dae. Ons het dit nou net nie tot die extreme gevat nie, koue water en bak meel moes maar die ding doen in my dae. Shame wonder hoe lyk die arme bra se skokstok nou.