‘n Tipiese Karatera Troue
Vir die van julle wat nie weet nie Karatera is so dorpie daar naby Knysnaai in die heuwels erens waar soos legende se klomp inbreders bly. Dis nou al die afstammelinge van ou Saul Barnard, ek meen as daar niemand anders rondom jou is nie dan is jou familie maar seker jou laaste uitweg.


Ja en die volgende foto is toe nie uit boksburg nie maar Karatera, check die heuwels in die agtergrond as julle my nie glo nie, daai is Saul se bos daai.




Leave a Reply