Ja dit is so!
Ja dit is so, nog ‘n lekker page op die interwebz waar ons dit gaan mal ruk. Welkom by ZEF, ons is nie hier om te kompenteer met die likes van WatKykJy en Kommintaar nie, ons is hier om die ZEFGheit net verder te vat saam met die res. So checkit uit, ZEF van die Slaapstad.



March 23rd, 2009 at 15:59
Kookfokkenwater!
Ek like jou attitude sommer so met die wegtrekslag. Ek scheme ons vat hande soos twee kleuterskoolmaaikies en ruil bietjie links op ons zef blogs.
Laat weet gerus!
March 23rd, 2009 at 16:22
Welkom Zef ons hier by kommintaa.com verwelkom jou met ope arms. Ek weet ons gaan nog sommer groot pelle word.
March 23rd, 2009 at 16:52
Duidelik ons kan die links gerus bitjie rondswaai
March 26th, 2009 at 19:47
Howdy daar!!! Ek is heel geconfuckyoulated met al die blogs! Maar nice…Keep it up!!!
March 26th, 2009 at 20:28
Thanks, loer gerus gereeld in!